T20 WÊRELDBEKER: West-Indies sluit hul groepfase af met oorwinning
- Saamgestel deur Armando Pieters

- Feb 19
- 1 min read
In vandag se T20-Wêreldbeker-aksie het West-Indies hul groepfase afgesluit met ’n 42 lopie oorwinning oor Italië in Kolkata, met ’n indrukwekkende 75 lopies van Shai Hope wat die Windies vroeg op ’n dominante telling gelaat het.
By die R. Premadasa-stadion in Colombo het Sri-Lanka ’n sterk 178/7 aangeteken teen Zimbabwe dit was egter Zimbabwe wat met die louere weggestap het nadat hulle die gashere met 6 paaltjies geklop het met 3 balle oor.







Comments