TENNIS: Alcaraz hou koers na skoonstel-oorwinning
- Saamgestel deur Armando Pieters

- Jan 28
- 1 min read
Wêreldnommer een, Carlos Alcaraz, het die tuisgunsteling, Alex de Minaur, in skoon stelle uitgevee om die Australiese Ope-halfeindronde te haal.
In die vroue-loting het Elina Svitolina die derde gekeurde Coco Gauff in ‘n eensydige kwarteindstryd verstom.
Aandag verskuif nou na kwarteindstrydbotsings van Novak Djokovic en Jannik Sinner met ’n koeler dag wat in Melbourne voorspel word.







Comments