TENNIS: Amerikaanse Tennis Ope gaan ‘n nuwe toernooi direkteur kry
- Saamgestel deur Armando Pieters

- Dec 13, 2024
- 1 min read
Die Amerikaanse Tennis Vereniging het bevestig dat hulle ‘n nuwe toernooi direkteur gaan moet aanstel na volgende jaar se Amerikaanse Ope wanneer Stacey Allaster die tuig neerlê ná die afloop van diè toernooi. Die Tennis-legende Billy Jean King het Allaster se werk oor die jare geprys en gesê dat sy altyd gefokus het op gelykheid en vooruitgang. Allaster sal nou ook deel wees van die groep wat haar plaasvervanger sal kies.





Comments