top of page

TENNIS: Anisimova wen haar eerste Meesters-1000 titel in Doha

  • Writer: Armando Pieters
    Armando Pieters
  • Feb 17
  • 1 min read

Die Amerikaanse vrouetennisspeler Amanda Anisimova het Saterdag in Doha haar eerste WTA 1000-titel beklink. Die 23-jarige wat die 41ste  plek beklee op die wêreldranglys het in die eindstryd van die Katar Ope vir Jelena Ostapenko met 6 - 4 en 6 - 3 verslaan. Anisimova het die eerste Amerikaner geword om die Meesterstitel te wen ná Monica Sales wat die prestasie in 2002 kon vermag het.

 
 
 

Comments


bottom of page