TENNIS: Australiese Ope lewer nuwe vrouekampioen en rekord vir Alcaraz
- Saamgestel deur Armando Pieters

- 2 days ago
- 1 min read
Elena Rybakina is die nuwe vrouekampioen van die Australiese Ope nadat sy Aryna Sabalenka met 6–4, 4–6 en 6–4 in die eindstryd geklop het.
Dit is die Kazakstanse speler se tweede Grand Slam-titel ná Wimbledon in 2022, terwyl Sabalenka haar eerste Melbourne-eindstrydnederlaag sedert 2023 moes verwerk.
By die mans het Carlos Alcaraz vir Novak Djokovic met 2–6, 6–2, 6–3 en 7–5 verslaan en sodoende die jongste speler ooit geword om al vier groot titels te wen.







Comments