top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

TENNIS: Die 24-mailge Grand Slam wenner Novak Djokovic is gereed om vir ’n laaste keer Flushing Meadows aan te durf

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 22, 2025
1 min read

Die 24-malige Grand Slam wenner Novak Djokovic sal in sekerlik sy laaste major toernooi aantree wanneer die Amerikaane Ope Sondag in New York begin. Djokovic het sy voorbereidings-toernooie by Toronto en Cincinnati gesystap vir ’n laaste realistiese kans om ’n laaste Grand Slam-toernooi en dan ook ’n ongeëwenaarde 25ste titel agter sy naam te kan skryf. Indien die Serwiër suksesvol is sal die 38-jarige die oudste speler word om die prestasie te kon vermag het. Diè Amerikaanse Ope duur tot die 7de September.

 
 
 

Comments


bottom of page