top of page

TENNIS: Djokovic slaan Cincinnati oor ter voorbereiding van die Amerikaanse Ope

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Aug 5
  • 1 min read

Novak Djokovic het hom aan die Cincinnati Meesters onttrek presies een jaar nadat hy Olimpiese goud in Parys verower het. Die 38-jarige sal die Amerikaanse Ope sonder enige baantyd betree sedert sy Wimbledon-halfeindstryd nederlaag teen Jannik Sinner. Djokovic wat in 2005 in Cincinnati sy debuut gemaak het en verlede jaar die trofee omhoog kon lig, het voorheen vyf eindstryde by dié toernooi verloor. Die mans en vroue toernooi duur tot die 18de Augustus waarna die Amerikaanse Ope ’n week later in New York begin.

 
 
 

Comments


bottom of page