top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

TENNIS: Hubert Hurkacz gaan geld skenk aan Poolse vloedslagoffers

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 27, 2024
1 min read

Die Poolse tennisspeler Hubert Hurkacz gaan geld skenk vir slagoffers van ’n vloed in sy land. Meer as 20 mense is die week in Sentraal-Europa oorlede weens erge vloede met gebiede langs die Tsjeggies-Poolse grens wat die hardste getref is. Hurkacs wat die agste plek beklee op tennis se wêreldranglys vir mans het bevestig dat hy £100 gaan skenk vir elke kishou wat hy slaan wat tot die einde van die seisoen sal duur.

 
 
 

Comments


bottom of page