top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

TENNIS: Jannik Sinner palm tweede Australiese Ope titel in

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 27, 2025
1 min read

Die verdedigende Australiese Ope manskampioen en wêreld nommer een Jannik Sinner het sy tweede agtereenvolgende titel in Melbourne gewen nadat hy die tweede gekeurde Alexander Zverev in drie skoon stelle geklop het. Die Italianer het die Duitser met 6 – 3 , 7 – 6  en 6 – 3 geklop en sodoende sy derde major  gewen. Slegs Andre Agassi , Roger Federer en Novak Djokovic kon diè prestasie ook vermag. In die dames afdeling het Madison Keys ook die tenniswêreld geskok nadat sy die verdedigende kampioen Aryna Sabalenka in drie stelle gestuit het wat ook haar eerste Grand Slam  titel was. Die telling was 6 – 3 ,  2 – 6 en 7 – 5.

 
 
 

Comments


bottom of page