TENNIS: Nadal se loopbaan bereik sy einde in Davis-beker nederlaag
- Saamgestel deur Armando Pieters

- Nov 20, 2024
- 1 min read
Rafael Nadal se loopbaan het tot ‘n einde toe gekom, na Spanje teen Nederland met 2-1 verloor het in die Davis-beker kwarteindstryd. Nadal het in die eerste wedstryd van die span kompetisie teen Botic van de Zandschulp met 6-4 en 6-4 verloor. Dit was slegs Nadal se tweede nederlaag in die kompetisie, met die laaste in sy eerste verskyning in die Davis-beker in 2004.






Comments