TENNIS: Negende ATP-titel bring Auger-Aliassime terug op wêreldnommer ses
- Saamgestel deur Armando Pieters

- Feb 10
- 1 min read
Felix Auger-Aliassime het Adrian Mannarino met 6-3, 7-6 geklop om die ATP Montpellier-eindstryd te wen.
Die oorwinning lig die top-gekeurde na wêreldnommer ses en besorg hom ‘n negende ATP-toertitel.
Hy rig nou sy aandag op volgende week se Rotterdam Ope as die tweede gekeurde, met Alex de Minaur wat die veld lei, Stan Wawrinka wat as ‘n promotorskeuse intree, en Carlos Alcaraz wat onttrek na sy fisies uitputtende Australiese Ope-veldtog.








Comments