top of page

TENNIS: Ons Jabeur se seisoen kom tot ‘n einde

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Sep 17, 2024
  • 1 min read

Die Tunisiese tennisspeler, Ons Jabeur, se 2024 seisoen het tot ‘n einde toe gekom.

Jabeur sukkel met ‘n skouerbesering en het reeds vanjaar die Cincinnati-, Washington- en Amerikaanse-ope toernooie weens die besering.

Sy het ook die Olimpiese Spele in Parys misgeloop weens ‘n kniebesering.

Die 30-jarige sê sy hoop om ten volle te herstel voor die Australiese-ope vroeg in 2025.

 
 
 

Comments


bottom of page