top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

TENNIS: SA Davisbeker span na groep 2 uitspeelrondes gerelegeer

Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 16, 2024
1 min read

Suid-Afrika se Davisbeker-span is na groep 2 van die uitspeelrondes gerelegeer nadat hy teen Libanon met 1 – 3 in Kaïro vasgeval het. Libanon was Saterdag baas in die enkelspelwedstryde en toe reeds met 2 – 0 die voortou geneem. S.A . se Alec Beckley en Philip Henning het wel Sondag hul aanspraak bog lewendig gehou toe hulle gewen het in die dubbels maar Henning het egter die oorkruiswedstryd teen Hasan verloor in twee stelle wat nommer 195 in die wêreld is.

 
 
 

Comments


bottom of page