TLU SA ondersteun ’n nasionale motorfietsrit teen plaasaanvalle

22 hours ago
1 min read
TLU SA het sy steun toegesê aan die nasionale motorfietsrit teen plaasaanvalle, wat op 6 Desember op verskeie plekke regoor Suid-Afrika sal plaasvind.
Die inisiatief het ten doel om bewustheid oor plaasaanvalle te skep en solidariteit met boere te toon.
TLU SA se beleidskakelbestuurder, Mauritz Lombard, sal die organisasie se deelname in Pretoria lei.
Die organisasie se hoofbestuurder, Bennie van Zyl, sê plaasaanvalle verdien groter aandag.
LUISTER HIER:
Bennie van Zyl










Comments