top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Trump dreig om Iran se kragaanlegte aan te val

  • Writer: Saamgestel deur Jana Roos
    Saamgestel deur Jana Roos
  • 4 minutes ago
  • 1 min read

Die Amerikaanse president, Donald Trump, dreig om kragaanlegte in Iran aan te val indien die Straat van Hormoes nie binne die volgende 48 uur vir olietenkskepe oopgestel word nie.


SABC-nuus berig dié dreigement volg 'n dag nadat Trump gesê het dat hy byna sy militêre doelwitte in Iran bereik het. Volgens Iranse media het Iran op president Trump se dreigement gereageer en waarsku dat hy uit weerwraak ál Amerika se energie-infrastruktuur in die Midde-Oosterse Streek sal aanval.


Israel en Iran op 'n kaart. GRAFIKA: The Iran Primer
Israel en Iran op 'n kaart. GRAFIKA: The Iran Primer

 
 
 

Comments


bottom of page