#verkiesing2024: Foto’s van stembriewe word verbied

Nov 3
1 min read
Die Onafhanklike Verkiesingskommissie van Suid-Afrika (OVK) herinner kiesers daaraan om nie foto's van stembriewe te neem nie.
Die OVK se Adjunkhoofverkiesingsbeampte, Masego Shiburi, sê die neem van foto's is streng verbode.
Shiburi sê dit is om die geheimhouding van elke kieser se reg om te stem te beskerm.
LUISTER HIER:
Masego Shiburi










Comments