#Verkiesing2026: Die OVK verklaar 2026 se verkiesing vry en regverdig

4 days ago
1 min read
Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) het die plaaslike regeringsverkiesing van 2026 vry en regverdig verklaar.
Die OVK-voorsitter, Mosotho Moepya, het die aankondiging Sondagaand by die Nasionale Verkiesingsuitslae-operasiesentrum in Midrand gemaak.
Volgens die kommissie het sowat 14,9 miljoen Suid-Afrikaners in die verkiesing gestem. Die ANC het sy posisie as Suid-Afrika se grootste party behou.
Moepya sê die samestelling van al 213 munisipale rade is nou afgehandel en die uitslae is amptelik verklaar.
LUISTER HIER:
Mosotho Moepya










Comments