#verkiesing2026: 'Plaaslike, nasionale en provinsiale verkiesings verskil'

Nov 3
1 min read
Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) se hoofverkiesingsbeampte, Sy Mamabolo, het kiesers daaraan herinner dat plaaslikeregeringsverkiesings van nasionale en provinsiale verkiesings verskil, aangesien die aantal stembriewe van die munisipaliteit afhang.
Mamabolo het die media Dinsdag ingelig.
Hy sê kiesers in plaaslike munisipaliteite sal drie stembriewe ontvang, terwyl diegene in metropolitaanse munisipaliteite twee sal ontvang. Mamabolo sê kiesers moet slegs een duidelike kruis langs hul verkose kandidaat of party op elke stembriewe maak.
LUISTER HIER:
Sy Mamabolo










Comments