top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Vonnisoplegging in die Phala Phala-plaasdiefstalsaak is uitgestel

Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
Saamgestel deur Nadia Pieters
Nov 13
1 min read

Die Modimolle-streekhof het die vonnisoplegging in die Phala Phala-plaasdiefstalsaak tot 26 November uitgestel.


Die hof het Imanuwela David en Froliana Joseph skuldig bevind aan sameswering om huisbraak te pleeg met die opset om te steel, huisbraak en geldwassery.


Die twee het in 2020 $580 000 van president Cyril Ramaphosa se plaas gesteel.


Joseph was ’n huishulp op die plaas.


Ter illustrasie. FOTO: EWN
Ter illustrasie. FOTO: EWN

 
 
 

Comments


bottom of page