top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Voorstelle word gesteun dat Kanada die EU se eerste geassosieerde lid word

Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
Saamgestel deur Ilde Roos
Sep 17
1 min read

Die president van die Europese Kommissie, Ursula von der Leyen, het voorstelle gesteun dat Kanada die Europese Unie (EU) se eerste geassosieerde lid word.


Sy het aan die Europese parlement gesê dat sy die deur wil oopmaak vir nouer samewerking met Kanada in sleutelsektore.


Die BBC berig dat die Kanadese eerste minister, Mark Carney, gevra het vir ‘n unieke alliansie met die EU namate spanning met die Verenigde State toeneem.


Handelsamesprekings tussen Kanada en die Verenigde State het verlede maand misluk, wat tot nuwe tariewe gelei het.


Ter illustrasie. FOTO: Wix
Ter illustrasie. FOTO: Wix

 
 
 

Comments


bottom of page