top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Vroue moet in die middelpunt van kunsmatige intelligensie geplaas word

Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
Saamgestel deur Nadia Pieters
Aug 21
1 min read

‘n Senior Navorsingswetenskaplike by Sony KI, doktor Wiepke Hutiri, sê vroue moet in die middelpunt van kunsmatige intelligensie geplaas word om te verseker dat tegnologiese vooruitgang alle Suid-Afrikaners bevoordeel.


Sy was Donderdagaand ‘n hoofspreker by die Suid-Afrikaanse Vroue in Wetenskap-toekennings in Johannesburg.


Hutiri sê vroue moet nie net voordeel trek uit navorsing en tegnologie nie, maar ook help om navorsingsvrae, metodologieë, data-analise en befondsingsprioriteite te vorm.


Sy het ook beklemtoon dat vroue ekonomies moet voordeel trek uit die groeiende KI-ekonomie.


Ter illlustrasie. FOTO: Unsplash
Ter illlustrasie. FOTO: Unsplash

 
 
 

Comments


bottom of page