top of page

Vyf is in hegtenis vir die diefstal van die Louvre-juwele

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • Oct 30
  • 1 min read

Frankryk se polisie het nog vyf verdagtes in hegtenis geneem in verband met die diefstal van juwele ter waarde van $102 miljoen uit die Louvre-museum se Apollo-galery in Parys.


The Guardian berig twee mans wat vroeër in hegtenis geneem is, het gedeeltelik skuld erken.


Die gesteelde juwele bly vermis, maar owerhede hoop die jongste inhegtenisnemings sal lig werp.


FOTO: Maroela Media
FOTO: Maroela Media

Comments


bottom of page