top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Werkgewers skuld werkers miljarde aan agterstallige pensioenbydraes

Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
Saamgestel deur Nadia Pieters
Sep 11
1 min read

Suid-Afrikaanse werkgewers skuld werkers miljarde aan agterstallige pensioenbydraes.

Volgens die Owerheid vir Gedrag in die Finansiële Sektor raak die nie-betaling van die bydraes 590 000 pensioenfondslede.


Die verskuldigde bedrag word op R8.33 miljard geraam.


Werkgewers is wetlik verplig om afgetrekte pensioenfondsbydraes binne sewe dae na die einde van die maand oor te betaal.


Die Pensioenfonds-ombudsman sê die probleem is wydverspreid in Suid-Afrika.


Ter illustrasie. FOTO: Unsplash
Ter illustrasie. FOTO: Unsplash

 
 
 

Comments


bottom of page