top of page




'n SA vrou pronk op TIMES se ranglys
Die stigter van Suid-Afrika se Women For Change, Sabrina Walter, is op TIME Magazine se lys van die 100 mees invloedryke mense in die wêreld vir 2026 erken. Walter veg en pleit al 'n dekade lank teen geslagsgebaseerde geweld en vrouemoord. Good Things Guy berig Walter se beweging, wat gedra is deur 1,1 miljoen mense wat geweier het om stilgemaak te word, betekenisvolle verandering in Suid-Afrika bring. Geslagsgebaseerde geweld en vrouemoord is vroeër vanjaar amptelik tot ’n n

Saamgestel deur Ilde Roos
Apr 17


Bloemfontein-vroue raak vir 15 minute stil
‘n Groep vroue van Bloemfontein het Vrydag om 12-uur vir 15 minute saam gaan lê ter ere van die 15 vroue wat elke dag in Suid-Afrika vermoor word. Soortgelyke vreedsame protes-aksies is regoor die land gehou onder die hutsmerk #WomenForChange. In ooreenstemming hiermee het Chané Bruwer ‘n meer intieme byeenkoms in Bayswater gereël. Bruwer is verbonde aan She Creates Female-Led Networking, en sê hulle wou ‘n kleiner geleentheid reël vir vroue wat nie by die ander twee byeekoms

Saamgestel deur Ilde Roos
Nov 21, 2025
bottom of page

