top of page



Veiligheidskwessies dwing die sluiting van ‘n Vrystaatse Arbeidsentrum
Ná ‘n aanval is die Arbeidsentrum in Petrusburg deur die Vrystaatse Departement Arbeid gesluit. Volgens SABC News het die departement verkies om nie verdere besonderhede oor die aanval te verskaf nie. Die departement se woordvoerder, Tshego Mogapi, sê personeel is getraumatiseer en hulle is bekommerd oor hul veiligheid. Sy sê die sentrum sal Woensdag weer met bedrywighede begin en die polisie ondersoek die voorval. In Oktober is die Petrusburg Arbeidsentrum ook na dreigem

Saamgestel deur Nadia Pieters
Dec 9, 2025


‘n Man val glo ‘n boer by sy plaashek aan
‘n Man van Hartswater in die Noord-Kaap het vlugtig in die landdroshof verskyn, naday hy weens poging tot moord op ‘n boer in hegtenis...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 10, 2025
bottom of page

