top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Veiligheidskwessies dwing die sluiting van ‘n Vrystaatse Arbeidsentrum

Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
Saamgestel deur Nadia Pieters
Dec 9, 2025
1 min read

Ná ‘n aanval is die Arbeidsentrum in Petrusburg deur die Vrystaatse Departement Arbeid gesluit.


Volgens SABC News het die departement verkies om nie verdere besonderhede oor die aanval te verskaf nie.


Die departement se woordvoerder, Tshego Mogapi, sê personeel is getraumatiseer en hulle is bekommerd oor hul veiligheid.


Sy sê die sentrum sal Woensdag weer met bedrywighede begin en die polisie ondersoek die voorval.


In Oktober is die Petrusburg Arbeidsentrum ook na dreigemente van die gemeenskap teen personeel tydelik gesluit.


FOTO: SABC News
FOTO: SABC News

 
 
 

Comments


bottom of page