top of page




Midde-Ooste: Trump beweer Iran het tot die voorwaardes ingestem
Amerika se president Donald Trump beweer dat Iran ingestem het tot voorwaardes wat dit lank teëgestaan het, insluitend om ambisies vir ’n kernwapen prys te gee en atoommateriaal oor te gee. Trump is optimisties oor die vooruitsigte dat die VSA en Iran ’n permanente skietstilstand kan beklink, terwyl die twee partye ’n verlengde wapenstilstand bespreek voor dit volgende week verval. MoneyWeb berig Trump het Donderdag aan verslaggewers buite die Withuis gesê dit lyk baie goed d

Saamgestel deur Ilde Roos
Apr 17


Aarto se implementering is glo weer uitgestel
Die implementering van die Wet op die Administratiewe Beregting van Padverkeersoortredings, beter bekend as Aarto, is glo weer uitgestel. Die Padverkeersoortredingsagentskap het in Oktober verlede jaar aangedui dat hulle gereed was om die omstrede verkeersboetebestuurstelsel in Desember in werking te stel, maar die datum is later tot 1 Julie 2026 geskuif. Berigte dui nou daarop dat die agentskap weens die gevolge van beweerde buitensporige besteding onder druk is, en moontlik

Saamgestel deur Nadia Pieters
Feb 23
bottom of page

