top of page



AfriForum eis antwoorde oor die Vrystaatse ‘koning’
AfriForum het ‘n dringende brief aan die premier van die Vrystaat, MaQueen Letsoha-Mathae, geskryf waarin inligting vereis word oor die stappe wat die provinsie se regering geneem het teen die persoon wat homself ‘n koning noem. AfriForum se Barend Uys sê verder in 'n mediaverklaring hulle het vasgestel dat die man wat homself as ‘n koning voordoen, Seka Moloi is – en dat verskeie hofsake teen hom hangende is. Volgens Uys is dit onwettig om jouself as ‘n erkende tradisionele

Saamgestel deur Nadia Pieters
Jan 28


'Die land se rioolstelsels is op die rand van ineenstorting'
AfriForum se jongste watergehalteverslag toon dat, ondanks veilige drinkwater in die meeste munisipale gebiede, Suid-Afrika se rioolstelsels op die rand van ineenstorting is. Die verslag wys dat 94 van 109 rioolsuiweringsaanlegte, oftewel 86%, steeds besoedelde afvalwater in riviere en damme stort. Alhoewel 88%van drinkwatermonsters aan veiligheidstandaarde voldoen het, het net 14% van aanlegte skoon uitvloeisel gelewer. AfriForum waarsku dat vervalle infrastruktuur en swak b

Saamgestel deur Nadia Pieters
Dec 11, 2025
bottom of page

