top of page

'Die land se rioolstelsels is op die rand van ineenstorting'

  • Writer: Saamgestel deur Nadia Pieters
    Saamgestel deur Nadia Pieters
  • 2 days ago
  • 1 min read

AfriForum se jongste watergehalteverslag toon dat, ondanks veilige drinkwater in die meeste munisipale gebiede, Suid-Afrika se rioolstelsels op die rand van ineenstorting is.


Die verslag wys dat 94 van 109 rioolsuiweringsaanlegte, oftewel 86%, steeds besoedelde afvalwater in riviere en damme stort.


Alhoewel 88%van drinkwatermonsters aan veiligheidstandaarde voldoen het, het net 14% van aanlegte skoon uitvloeisel gelewer.


AfriForum waarsku dat vervalle infrastruktuur en swak bestuur waterbronne bedreig en gemeenskappe aan gesondheidsrisiko’s blootstel.


Ter illustrasie. FOTO: AfriForum
Ter illustrasie. FOTO: AfriForum

Comments


bottom of page