top of page



SA belowe om nie met die VSA se vlugtelingprogram in te meng nie
Die regerings van Suid-Afrika en die VSA het agter geslote deure ooreengekom dat die Suid-Afrikaanse regering nie by die VSA se Afrikaner-vlugtelingsprogram sal inmeng nie. Dit volg nadat die vlugtelingprogram ontwrig is toe Suid-Afrikaanse owerhede sewe Keniaanse burgers tydens 'n klopjag by 'n vlugtelingprosesseringskantoor in hegtenis geneem het. Reuters berig in 'n opsomming van die vergadering sê een van die Suid-Afrikaanse amptenare, Thabo Thage, dat terwyl daar nie oor

Saamgestel deur Ilde Roos
Jan 8


Amerika sê vlugtelinge moet almal Suid-Afrikaners wees
Feitlik ál die vlugtelinge wat jaarliks in Amerika toegelaat sal word sal Afrikaners wees – tot tot soveel as 7 000. Netwerk24 berig volgens The Washington Post het die Amerikaanse departement van buitelandse sake verder ’n doelwit gestel om teen einde Oktober 2 000 Afrikaners vir hervestiging te verwerk, en ’n verdere 4 000 teen einde November. Luidens die berig val die vermindering in vlugtelingtoelatings saam met ’n doelgerigte poging om duisende wit Suid-Afrikaners voor t

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 22, 2025
bottom of page

