top of page

SA belowe om nie met die VSA se vlugtelingprogram in te meng nie

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • Jan 8
  • 1 min read

Die regerings van Suid-Afrika en die VSA het agter geslote deure ooreengekom dat die Suid-Afrikaanse regering nie by die VSA se Afrikaner-vlugtelingsprogram sal inmeng nie.


Dit volg nadat die vlugtelingprogram ontwrig is toe Suid-Afrikaanse owerhede sewe Keniaanse burgers tydens 'n klopjag by 'n vlugtelingprosesseringskantoor in hegtenis geneem het.


Reuters berig in 'n opsomming van die vergadering sê een van die Suid-Afrikaanse amptenare, Thabo Thage, dat terwyl daar nie ooreenstemming is oor die klassifikasie van sekere Suid-Afrikaners as slagoffers van moontlike volksmoord nie, is dit hul reg om te trek na 'n land van hul keuse. Hy verseker dat die Suid-Afrikaanse regering nie sal inmeng nie.


FOTO: Capital B News
FOTO: Capital B News

Recent Posts

See All

Comments


bottom of page