top of page




Duisende SA'ers het reeds Trump se uitnodiging vir vlugtelingstatus aanvaar
Byna 5 000 Afrikaners het luidens berigte reeds ’n uitnodiging van die Amerikaanse president Donald Trump se administrasie aanvaar om vlugtelingstatus in die VSA te verkry. Amerikaanse owerhede sê 4 499 mense is tussen Oktober en Maart hervestig, waarvan die meeste Suid-Afrikaners is. Die program sal na verwagting tot 7 500 vlugtelinge toelaat, met voorkeur aan Afrikaners. Die eerste groep van sowat 50 het in Mei verlede jaar in die VSA geland, terwyl meer as 1 300 mense vroe

Saamgestel deur Ilde Roos
3 hours ago


Ervarings is verdeeld vir die Afrikaner-vlugtelinge in Amerika
Ervarings blyk verdeeld te wees oor die Afrikaner-vlugtelinge wat sedert Mei verlede jaar in Amerika gevestig is. Netwerk24 berig een egpaar, wat onder 'n skuilnaam gepraat het, sê hulle is sedert hul aankoms in Rochester, New York, feitlik aan hul eie lot oorgelaat, ondanks die feit dat hulle deel is van ’n amptelike hervestigingsprogram. Die egpaar se bewerings sluit aan by 'n berig uit The Free Press wat beweer dat sommige Afrikaner-vlugtelinge in plekke vol kakkerlakke bl

Saamgestel deur Ilde Roos
Feb 22
bottom of page

