top of page



RNE-ministers kry meer geld vir beskerming as die Valke
Die onderskeie ministers in die regering van nasionale eenheid (RNE) het in die 2024-’25-boekjaar meer as R3,7 miljard aan BBP-beskermingsdienste bestee. Dit is meer as wat aan die direktoraat vir prioriteitsmisdaadondersoek (die Valke) toegeken word. Maroela Media berig die minister van polisie het onlangs in reaksie op ʼn parlementêre vraag van ActionSA bevestig dat die werklike uitgawes in dié boekjaar R2,29 miljard vir BBP-beskermingsdienste en ʼn verdere R1,42 miljard vir

Saamgestel deur Ilde Roos
Jan 22


Stadige ekonomiese groei bekommer vir Cosatu
Cosatu is bekommerd oor die land se stadige ekonomiese groei. Die jongste Bruto Binnelandse Produk (BBP)-data toon groei van 0.5% vir die derde kwartaal van die jaar. Dit is die vierde toename in ekonomiese groei vir vier agtereenvolgende kwartale. Cosatu se parlementêre koördineerder, Matthew Parks, sê egter dat dit te stadig is om ‘n betekenisvolle impak op werkskepping te hê. LUISTER HIER: Matthew Parks. FOTO: EWN

Saamgestel deur Nadia Pieters
Dec 3, 2025
bottom of page

