top of page




Bellarmine Mugabe probeer glo die reg fnuik
Bellarmine Mugabe se regspan stel ’n pleitooreenkoms voor wat hom moontlik tronkstraf vir ernstige kriminele aanklagte kan laat vryspring. News24 berig die seun van die voormalige Zimbabwiese president, Robert Mugabe, het aangebied om skuldig te pleit op immigrasie-aanklagte en deportasie te aanvaar in ’n omstrede poging wat kan veroorsaak dat hy ’n verhoor vir poging tot moord en ander ernstige misdade vermy. Twee hooggeplaaste bronne het aan City Press gesê dat Mugabe se re

Saamgestel deur Ilde Roos
Mar 29


Mugabe se saak word weer uitgestel
Die Alexandra-landdroshof in Gauteng het die saak teen die seun van die oorlede voormalige Zimbabwiese president en sy medebeskuldigde weer eens uitgestel. Bellarmine Chatunga Mugabe en Tobias Tamirepi Matonhodze het Dinsdagoggend vlugtig in die hof verskyn op aanklagte van poging tot moord, die rig van ’n vuurwapen en die oortreding van die Immigrasiewet. Die uitstel is te wyte aan vertragings in die finalisering van ’n pleitooreenkoms. Die landdros het gewaarsku dat geen ve

Saamgestel deur Ilde Roos
Mar 24
bottom of page

