top of page



Troeteldiere moet teen hitte beskerm word
Namate temperature hierdie somer aanhou styg doen die wêreldwye dierewelsynsgroep, Four Paws, ‘n beroep op troeteldiereienaars om hul diere teen uiterste hitte te beskerm. Die organisasie waarsku dat troeteldiere hoogs kwesbaar vir dehidrasie en hitte-uitputting is. Dit aangesien hulle hulself nie so effektief soos mense kan afkoel nie. Honde reguleer hoofsaaklik hul temperatuur deur te hyg, terwyl katte instinktief koel, skaduryke plekke soek. Four Paws se direkteur, Fiona M

Saamgestel deur Nadia Pieters
Dec 9, 2025


Die geloofwaardigheid van die metro se ombudsman moet beskerm word
In ‘n omvattende stel vra word die Manguang Metro Munisipaliteit se stadsbestuurder, Sello More, gevra hoe hy van voorneme is om die nuut-aangekondigde kantoor van die ombudsman te beskerm. Dit sluit in die onafhanklikheid, sekuriteit en geloofwaardigheid van dié kantoor. DA-raadslid Dirk Kotze sê in ‘n mediaverklaring die party verwelkom die stigting van die kantoor. Die vrae kom terwyl die ombudsman se kantoor reeds begin het met hul eerste ronde betrokkenheidswerkswinke

Saamgestel deur Nadia Pieters
Dec 9, 2025


Aasvoëls se beskerming bly ‘n prioriteit
Volgens die minister van bosbou, visserye en die omgewing, Dion George, bly die beskerming van aasvoëls steeds ’n nasionale prioriteit....

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 6, 2025
bottom of page

