top of page



Troeteldiersterftes op Bloem se paaie neem toe
Bloemfonteiners word versoek om seker te maak dat hul troeteldiere veilig by die huis is. Dit volg nadat troeteldiersterftes op die stad se paaie toeneem. Volgens inligting wat op die Bloemfontein DBV se sosiale mediaplatforms gedeel is, reageer inspekteurs toenemend op oproepe oor honde wat deur voertuie raakgery is. In baie gevalle word die diere reeds dood aangetref, terwyl ander ernstig beseer langs die pad gevind word. Die organisasie sê baie van hierdie voorvalle kan vo

Saamgestel deur Nadia Pieters
8h


Bloem-DBV red ‘n hondjie uit ‘n dreinpyp
’n Hondjie is gered nadat dit in ’n dreinpyp in Bloemfontein vasgekeer geraak het. Volgens inligting wat op die Bloemfontein DBV se sosiale mediaplatforms gedeel is, het inspekteurs op ’n noodoproep gereageer nadat die dier in die pyp geval en byna verdrink het. Die reddingsoperasie is bemoeilik deur die beperkte spasie, maar die span kon die hondjie veilig uithaal. Die hondjie was koud en geskok, maar ongedeerd en is weer met sy eienaar herenig. Die DBV het inwoners intussen

Saamgestel deur Nadia Pieters
1d
bottom of page

