top of page



‘n Jong Bloemfonteiner hoop op ‘n nieroorplanting
Vir die 14-jarige Bloemfonteiner Altus Hoffman lê die enigste hoop vir ’n toekoms in ‘n nieroorplanting. Volgens ‘n plasing op Kidney Heroes se sosiale media het Altus se niere verlede jaar Maart begin faal. Tans is sy nierfunksie slegs 19%. Hy is sedert verlede jaar op bloedruk medikasie en ondergaan tans voor-oorplantings toetse. Hy sal ook binnekort op die algemene oorplantingsregister geplaas word. News24 het destyds berig Altus is een van drie boeties wat met ‘n kondisi

Saamgestel deur Nadia Pieters
Jan 27


‘n Bloemfonteiner verskerp globale waardering vir die heelal
Bloemfonteiner en gereelde kuiergas op Rosestad 100.6fm se Met die maan gepla , Léon Snyman, is as voorsitter van die African Planetarium Association verkies. Luidens ‘n plasing op Odeion Skool vir Musiek se sosiale media, het Snyman ook vanaf die begin van die jaar die rol van raadslid aan die International Planetarium Society vir Afrika aanvaar. Hiermee gaan hy voort om professionele ontwikkeling, wetenskapgeletterheid en die integrasie van kunste en geesteswetenskappe te

Saamgestel deur Nadia Pieters
Jan 21
bottom of page

