top of page



Boendoe-geregtigheid eis nog 'n lewe in die Vrystaat
Die Thabong-polisie in die Vrystaat ondersoek ‘n saak van moord na aanleiding van ‘n beweerde voorval van boendoe-geregtigheid. Dit volg nadat 'n man bewusteloos met veelvuldige kopbeserings in die Phokeng-informele nedersetting ontdek is. Polisiewoordvoerder, sersant Palesa Thabana, sê die polisie is Maandag van ‘n voorval van boendoe-geregtigheid in kennis gestel, en die slagoffer is deur nooddienstepersoneel op die toneel dood verklaar. Volgens inligting het die slagoffer

Saamgestel deur Ilde Roos
Jan 13


'n Bfn tiener is dood ná beweerde boendoe-geregtigheid
'n Tienerseun is in Waaihoek in Bloemfontein dood nadat hy aan die brand gesteek is ná ‘n voorval van boendoe-geregtigheid. ‘n Polisiewoordvoerder, sersant Mahlomola Kareli, sê die slagoffer het steeds gesmeul toe nooddienste opgedaag het. Hy is op die toneel dood verklaar. ‘n Groep mans het die 17-jarige en drie ander glo uit hul huise ontvoer ná ‘n beweerde huisbraak- en diefstalvoorval wat voorheen by die Sonskyn-polisiestasie aangemeld is. Drie verdagtes is in hegtenis ge

Saamgestel deur Ilde Roos
Dec 30, 2025
bottom of page

