top of page



Cosatu is bekommerd oor moontlike werkverliese
Cosatu sê Suid-Afrika kannie meer werkverliese bekostig nie, aangesien die werkloosheidsyfer reeds te hoog is. Volgens die vakbondfederasie is hulle bekommerd oor berigte dat werkers in die motorkleinhandelsektor moontlike werkverliese in die gesig staar. Berigte dui daarop dat dié sektor ook salarisverlagings oorweeg. Cosatu sê werkers staar hoë lewenskoste in die gesig en kan dit nie bekostig om hul salarisse te laat verlaag nie. Volgens die federasie se parlementêre koördi

Saamgestel deur Nadia Pieters
Jan 9


Stadige ekonomiese groei bekommer vir Cosatu
Cosatu is bekommerd oor die land se stadige ekonomiese groei. Die jongste Bruto Binnelandse Produk (BBP)-data toon groei van 0.5% vir die derde kwartaal van die jaar. Dit is die vierde toename in ekonomiese groei vir vier agtereenvolgende kwartale. Cosatu se parlementêre koördineerder, Matthew Parks, sê egter dat dit te stadig is om ‘n betekenisvolle impak op werkskepping te hê. LUISTER HIER: Matthew Parks. FOTO: EWN

Saamgestel deur Nadia Pieters
Dec 3, 2025
bottom of page

