top of page



KRIEKET: Van boupersele tot die rand van ‘n Ashes-debuut
'n Gekwalifiseerde skrynwerker, wat eens konstruksiewerk met plattelandse krieket gebalanseer het, staan nou op die punt van ‘n droom-Ashes-debuut nadat beserings die deur oopgemaak het vir die 31-jarige om in Vrydag se reeksopener in Perth te verskyn. Hy is gereed om by Mitchell Starc en Scott Boland aan te sluit in ‘n onverwagte Australiese sneltrio, en sê sy selfvertroue het die afgelope twee jaar gegroei, beide in sy liggaam en sy boulwerk. As hy gekies word, sal hy sle

Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 18, 2025


KRIEKET: Die Proteas wys karakter in Kolkata
Die Proteas het ’n merkwaardige oorwinning die naweek in Kolkata behaal, toe hulle die eerste toets teen Indië met 30 lopies wen nadat die tuisspan vir net 93 uitgeskakel is. Simon Harmer het die Indiese kolwers in albei beurte ontwrig en met ’n uitmuntende 8-51 geëindig, terwyl Temba Bavuma se enigste vyftigtal van die toets van kritieke belang was. Harmer is as speler van die wedstryd bekroon, terwyl Indië se kaptein, Shubman Gill, weens ’n nekbesering nie verder kon speel

Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 17, 2025


KRIEKET: Key moedig Engeland aan om slim te bly by Ashes-toer
Engeland se besturende direkteur, Rob Key, het Ben Stokes se span aangesê om nie dom dinge te doen terwyl hulle voorberei vir vanjaar se...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 1, 2025


KRIEKET: Glen Maxwell is uit die T20-reeks in Nieu-Seeland
Australië se Glenn Maxwell is uitgesluit van die T20-reeks in Nieu-Seeland, nadat hy sy arm gebreek het toe hy tydens ‘n netoefening deur...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 30, 2025


KRIEKET: Indië weier om trofee van Pakistanse minister te ontvang
Indië het Pakistan met vyf paaltjies in Dubai geklop en sodoende ’n rekordverlengende negende Asiëbeker-titel in ’n spanningsvolle...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 29, 2025


KRIEKET: Pakistan berei voor vir Asiëbeker-finaal teen Indië
Pakistan Krieket. FOTO: ZAP Cricket Pakistan het hul plek in die Asiëbeker-finaal teen Indië bespreek nadat hulle Bangladesj met 11...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 26, 2025
bottom of page

