top of page



‘n Ineengestorte tempel het geen planne of permitte gehad nie
Volgens die minister van openbare werke, Dean Macpherson, was daar geen goedgekeurde planne vir die vierverdiepingtempel wat onlangs in Verulam in KwaZulu-Natal ineengestort het nie. Macpherson het die media ingelig oor die voorval, wat verlede Vrydag vyf lewens geëis het. Hy het onthul dat daar ook geen boupermitte vir die gebou was nie én dat dit met sub-standaard beton en versterkingskolomme gebou is. Mcpherson sê die ineenstorting het plaasgevind terwyl beton gegiet is, m

Saamgestel deur Nadia Pieters
Dec 17, 2025


Die regering maak vordering in die stryd teen die konstruksiemafia
Die minister van openbare werke en infrastruktuur, Dean Macpherson, sê daar is vordering gemaak in die stryd teen die sogenaamde konstruksiemafia. Volgens die minister is meer as 850 verdagtes in hegtenis geneem en daar was reeds 240 skuldigbevindings sedert verlede jaar verseker. Macpherson het onthul dat dit gelei het tot ‘n vermindering van 80% in projekontwrigtings. Hy sê die land is nou op ‘n punt waar die mafia nie meer konstruksieprojekte sal stop nie. Macpherson voeg

Saamgestel deur Nadia Pieters
Nov 1, 2025
bottom of page

