top of page



'n Geliefde DBV-werfhondjie word roerend gegroet
Die Dierebeskermingsvereniging in Virgina in die Vrystaat moes van hul heel eerste werfhondjie, Teddy, afskeid neem. Good Things Guy berig Teddy was twee jaar oud toe hy hom by die DBV in 2010 aangesluit het. Hy het vir die daaropvolgende 15 jaar die werknemers oral agtervolg en gekyk hoe hulle na ander diere omsien. Nuweling-diere het ook berusting in sy teenwoordigheid gevind. Die DBV sê as 'n bang, verwarde hond by hulle aangekom het, was Teddy daar om die nuwe "gaste" tui

Saamgestel deur Ilde Roos
Jan 22


'n Bloemfonteinse man is vas oor 'n bebloede bul
Die eienaar van ’n bul is in Bloemfontein vir beweerde dieremishandegling in hegtenis geneem. Dit kom nadat 'n bekommerde lid van die publiek die Dierebeskermingsvereniging (DBV) gekontak het toe hulle gister 'n geparkeerde sleepwa by die Fleurdal-winkelsentrum met 'n bebloede bul op gesien het. Volksblad berig DBV-inspekteur Lucky Olifant het op die bul afgekom waar hy glo besmeer met bloed met ’n tou aan die sleepwa vasgebind was. Albei die bul se horings was afgebreek en h

Saamgestel deur Ilde Roos
Nov 19, 2025
bottom of page

