top of page



'n Dierewelsynsgroep pleit vir stiller alternatiewe tot vuurwerke
Die dierewelsynsgroep Four Paws vra dat gemeenskappe vuurwerke moet laat vaar en vriendeliker maniere moet kies om die nuwe jaar te vier. Die organisasie se Fiona Miles waarsku dat harde vuurwerke elke feestyd paniek, trauma en beserings aan troeteldiere, wild en vee veroorsaak. Miles sê baie diere vlug uit vrees, raak vermis of ly aan langtermyn-angs as gevolg van die geraas. Sy doen ‘n beroep op stil alternatiewe soos ligvertonings, die skep van veilige ruimtes vir troeteld

Saamgestel deur Ilde Roos
Dec 31, 2025


Four Paws vra dat Suid-Afrikaners dierewelsyn prioritiseer
Die dierewelsynsorganisasie Four Paws vra dat Suid-Afrikaners vriendelikheid teenoor diere ‘n Nuwejaarsprioriteit moet maak. Die organisasie se direkteur, Fiona Miles, sê klein, alledaagse keuses kan betekenisvolle verandering vir diere, mense en die planeet teweegbring. Miles moedig die publiek aan om te pleit vir sterker dierebeskerming deur gebruik te maak van hul Dierewelsyn-voorspraakgids. Sy sê verantwoordelike troeteldierbesit, insluitend sterilisasie en inenting, is o

Saamgestel deur Ilde Roos
Dec 29, 2025
bottom of page

