top of page



George bedank as DA-lid
Die voormalige minister van omgewing, bosbou en visserye, Dion George, het as lid van die Demokratiese Alliansie bedank. In verklaring wat deur ENCA gepubliseer is sê hy die situasie het ondraaglik geword. Hy voeg by hy bedank ook as die party se voorsitter van federale finansies en as ‘n parlementslid van die republiek van Suid-Afrika – waar hy in 2008 vir die eerste keer ingesweer is. Volgens George kan hy nie in ‘n party bly waar hul huidige leier, John Steenhuisen, deur

Saamgestel deur Nadia Pieters
Jan 16


Steenhuizen is in die sop oor sy DA-kredietkaart
Die DA-leier, John Steenhuisen, word daarvan beskuldig dat hy sy amptelike kredietkaart van die party misbruik het deur onder meer wegneemetes daarmee te koop. Die drama rondom Steenhuisen, wat as minister van landbou in die regering van nasionale eenheid dien, se persoonlike finansies spruit uit ’n onthulling dat hy ses maande gelede voor die hof gedaag is oor R150 000 se uitstaande skuld op sy persoonlike kredietkaart. Nou is hy ook in die spervuur oor sy DA-kredietkaart. N

Saamgestel deur Ilde Roos
Nov 24, 2025
bottom of page

