top of page



'n Jong dokter kwalifiseer onder dié wat haar lewe as baba gered het
Meer as 20 jaar nadat twee dokters om haar lewe geveg het, was Jana Campbell weer in hul teenwoordigheid – dié keer nie as ’n pasiënt nie, maar as ’n gekwalifiseerde dokter. Netwerk24 berig Campbell het onlangs haar MBChB-graad tydens die fakulteit gesondheidswetenskap se gradeplegtigheid aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) ontvang. Sy is in Januarie 2002 prematuur in Vryburg in Noordwes gebore. Sy is per ambulans na Universitas-Akademiese Hospitaal in Bloemfontein geb

Saamgestel deur Ilde Roos
Dec 15, 2025


Die gesondheidsdepartement sloer met die vul van Vrystaatse doktersposte
Terwyl ander provinsies vakatures begin adverteer het om dokters ná hul gemeenskapsdiens aan te stel, is baie dokters in die Vrystaat steeds werkloos. Dit nadat die departement van gesondheid tot dusver geen poste vir dokters geadverteer het sedert die begin van die nuwe finansiële jaar nie. Netwerk24 berig die nasionale tesourie het intussen reeds geld toegeken vir die indiensneming van dokters wat tans werkloos is. Die sameroeper van die mediese vakbond Samatu in die Vrysta

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 13, 2025
bottom of page

