top of page



Die watergehalte van Clocolan verbeter glo net effens
Die watergehalte van Clocolan in die Vrystaat het blykbaar net effens verbeter sedert onlangse klagtes dat modderige, stink water uit krane kom. Netwerk24 berig daar is besluit om die onttrekking van water aan die Moperidam op te skort en om water uit die Caledonrivier te suiwer en gebruik. Marquard gebruik ook dié rivier vir water, en onlangse Eskom-verwante probleme wat die Holstein-stelsel geraak het, het daartoe gelei dat Marquard én Clocolan sonder water was. Die Setsoto

Saamgestel deur Ilde Roos
Jan 19


Bfn se Sterkwater-rioolaanleg is wanfunksioneel
Die Sterkwater-rioolsuiweringsaanleg in Bloemfontein is gevandaliseer en elektriese kabels is gesteel, wat die aanleg wanfunksioneel...

Saamgestel deur Ilde Roos
Sep 29, 2025
bottom of page

