top of page



Misdaadsindikate is glo diep in die topbestuur van die polisie gewortel
Die hoof van Misdaadintelligensie, Dumisani Khumalo, het vroeër die week aan die parlement se Ad Hoc-komitee gesê dat misdaadsindikate diep in die topbestuur van die Suid-Afrikaanse Polisiediens in Gauteng gewortel is. Khumalo sê sommige beamptes is betrokke by sindikate wat dikwels beweer hulle het politieke verbindings om ondersoeke te ontduik. Hy waarsku dat die omvang van korrupsie so ernstig is dat ongekende ingrypings nodig mag wees. Die komitee gaan Dinsdag voort met v

Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 18


Die hoof van misdaadintelligensie word glo bevooroordeel
Die prokureur wat die hoof van misdaadintelligensie, luitenant-generaal Dumisani Khumalo, en sy twee medebeskuldigdes verteenwoordig, beweer dat haar kliënte bevooroordeel word. Zandile Mshololo het die opmerking gemaak nadat die hof die saak rakende die verslapping van hul borgtogvoorwaardes uitgestel het. Hulle staan tereg op aanklagte van bedrog en korrupsie omdat hulle iemand in misdaadintelligensie aangestel het wat nie die korrekte kwalifikasies gehad het nie. Msholol

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 16, 2025


Khumalo se getuienis staan oor tot hy beter voel
Die hoof van misdaadintelligensie, Dumisani Khumalo, ontvang tans mediese sorg. Dit is Woensdag deur die Suid-Afrikaanse Polisiediens...

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 1, 2025
bottom of page

