Khumalo se getuienis staan oor tot hy beter voel
- Saamgestel deur Ilde Roos

- Oct 1
- 1 min read
Die hoof van misdaadintelligensie, Dumisani Khumalo, ontvang tans mediese sorg.
Dit is Woensdag deur die Suid-Afrikaanse Polisiediens bevestig.
Khumalo sou na verwagting Woensdag voor die Madlanga-kommissie verskyn om sy getuienis voort te sit. Hy het egter beweer dat hy nie goed voel nie.
Die polisiewoordvoerder, brigadier Athlenda Mathe, sê Khumalo is in ‘n goeie luim.
LUISTER HIER:






Comments