top of page




Die polisie se geheime fonds is onder die loep
Die regulasies wat die polisie se omstrede misdaadintelligensie-fonds beheer, kan moontlik hersien word. Volgens die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, volg dit ná bewerings van misbruik van die geheime fonds. Cachalia het vrae hieroor in die parlement beantwoord en gesê daar is kommer oor hoe die fonds bestuur word. Hy meen die reëls wat die fonds reguleer, moet moontlik aangepas word om sterker toesig te verseker en verdere misbruik van die geld te voorkom. F

Saamgestel deur Nadia Pieters
Mar 6


Geweldmisdaad neem af, meen Cachalia
Die waarnemende minister van polisie, Firoz Cachaila, sê geweldsmisdaad oor die algemeen het met 6,7% afgeneem, terwyl vuurwapens die grootste enkele wapen bly wat moord, roof en georganiseerde misdaad in die land aandryf. Cachaila sê meer moet gedoen word om vuurwapens wat in verkeerde hande beland, aan te spreek. Hy het Vrydag die misdaadstatistieke vir die derde kwartaal vir Oktober tot Desember 2025. Cachalia sê hierdie jongste statistieke sal na verwagting geteikende int

Saamgestel deur Ilde Roos
Feb 21
bottom of page

