top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Geweldmisdaad neem af, meen Cachalia

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • Feb 21
  • 1 min read

Die waarnemende minister van polisie, Firoz Cachaila, sê geweldsmisdaad oor die algemeen het met 6,7% afgeneem, terwyl vuurwapens die grootste enkele wapen bly wat moord, roof en georganiseerde misdaad in die land aandryf.


Cachaila sê meer moet gedoen word om vuurwapens wat in verkeerde hande beland, aan te spreek.


Hy het Vrydag die misdaadstatistieke vir die derde kwartaal vir Oktober tot Desember 2025. Cachalia sê hierdie jongste statistieke sal na verwagting geteikende intervensies lei en wetstoepassingspogings regoor die land versterk.


LUISTER HIER:


Firoz Cachalia

Firoz Cachalia. FOTO: Facebook
Firoz Cachalia. FOTO: Facebook



Comments


bottom of page